Lasbriewe uitgereik vir verdagtes in Freitag-moord

GAUTENG. – Hercules-polisiestasie het lasbriewe vir die inhegtenisname van Rudie Lubbe en Chantelle Oosthuizen bekom. Hulle word gesoek in verband met die voormalige hoogspringkampioen, Jacques Freitag (42), se dood. Lubbe en Oosthuizen word deur klagtes van moord en sameswering tot moord in die gesig gestaar. Hulle vlug vermoedelik van die gereg. Freitag was vermis en … Continue reading Lasbriewe uitgereik vir verdagtes in Freitag-moord