Leerling by Humansdorp-skool doodgesteek

OOS-KAAP. – Die Humansdorp-polisie ondersoek ’n steekvoorval wat vanoggend (Dinsdag) tot die dood van ’n gr. 12-leerling (18) van Hoërskool Humansdorp gelei het. Luidens ‘n verklaring van AO Majola Nkohli, polisiewoordvoerder, is ‘n gewelddadige stryery aangemeld wat omstreeks 08:15 tussen leerlinge uitgebreek het. Die matriekleerling is tydens die stryery doodgesteek. Hy is op die toneel … Continue reading Leerling by Humansdorp-skool doodgesteek