Leerling by Humansdorp-skool doodgesteek

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

OOS-KAAP. – Die Humansdorp-polisie ondersoek ’n steekvoorval wat vanoggend (Dinsdag) tot die dood van ’n gr. 12-leerling (18) van Hoërskool Humansdorp gelei het.

Luidens ‘n verklaring van AO Majola Nkohli, polisiewoordvoerder, is ‘n gewelddadige stryery aangemeld wat omstreeks 08:15 tussen leerlinge uitgebreek het. Die matriekleerling is tydens die stryery doodgesteek. Hy is op die toneel dood verklaar.

Vyf verdagtes is steeds op vrye voet en hul inhegtenisneming word verwag.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief