Leerling-inspektrise wat dier probeer help langs N2 beroof

WES-KAAP. – ’n Leerling-inspektrise wat ‘n beseerde ponie probeer help het, is Sondagoggend op die N2 naby die Kaapse lughawe van haar besittings beroof. Volgens ‘n sosiale-mediaplasing van die Animal Welfare Society of SA het die ponie ‘n gebreekte been en verskeie steekwonde opgedoen. Crystal, die inspekteur, en die man wat die voorval aangemeld het, … Continue reading Leerling-inspektrise wat dier probeer help langs N2 beroof