Leerlinge geskors wat vir ‘aanranding’ gearresteer is

GAUTENG. – Al die leerlinge wat na bewering op 10 Mei ‘n medeleerling van Hoërskool Bedfordview in Yeoville, Johannesburg, aangerand het, is intussen deur hul onderskeie skole geskors. Die Gautengse departement van onderwys (GDE) het die voorval veroordeel. Steve Mabona, woordvoerder vir die onderwysdepartement, sê die slagoffer het die voorval op 12 Mei by die … Continue reading Leerlinge geskors wat vir ‘aanranding’ gearresteer is