PAS BEKEND: Leerlinge sterf in botsing tussen bus en minibus
LIMPOPO. – Minstens drie mense, onder wie twee leerlinge, is volgens voorlopige inligting dood, nadat ’n Quantum-minibus en ’n bus gebots het. Albei die voertuie het leerlinge vervoer op die pad tussen Jupiter en Diana in die Mashashane-gebied. Polokwane-munisipaliteit sê sy brand-en-reddingsdienste is na die toneel ontbied, waar nooddienspersoneel werk om leerlinge wat in die … Continue reading PAS BEKEND: Leerlinge sterf in botsing tussen bus en minibus
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed