Leerlinge sterf toe minibus-taxi aan die brand slaan
LIMPOPO. – Twee leerlinge het Woensdag nĂ¡ 15:00 op ‘n grondpad naby die Apel-kruispad in Limpopo gesterf toe ‘n minibus-taxi aan die brand geslaan het. Die bestuurder (44) is op ‘n aanklag van strafbare manslag in hegtenis geneem. Hy het glo ook die wet oortree deur die voertuig te oorlaai en kon nie ‘n geldige … Continue reading Leerlinge sterf toe minibus-taxi aan die brand slaan
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed