Lex Libertas beplan 3 000 wit kruise by Withuis in VSA

Lex Libertas sĂȘ hy beplan om op 26 September ‘n gedenkwaak op die National Mall in Washington, D.C., aan te bied waartydens 3 000 wit kruise opgerig sal word ter nagedagtenis aan slagoffers van plaasmoorde in Suid-Afrika. Die National Mall is die openbare terrein tussen die Withuis en die Amerikaanse Kongresgebou. Volgens die organisasie vorm … Continue reading Lex Libertas beplan 3 000 wit kruise by Withuis in VSA