Liam Payne van One Direction val na sy dood

Nuusflits, Uitgawe 1,692, Thursday 17 October 2024 Liam James Payne (31), eens deel van die wêreldberoemde pop-boyband One Direction, het Woensdag gesterf toe hy van die derde vloer van die CasaSur Palermo Hotel in Buenos Aires, Argentinië, geval. Volgens berigte is die polisie na die hotel ontbied vir ‘n “aggressiewe man, wat moontlik onder die … Continue reading Liam Payne van One Direction val na sy dood