Liebenbergs sit steeds, die res op borg vrygelaat
GAUTENG. – Die saak teen Louis en Dezzie Liebenberg is vir borgaansoek tot 15 November in die Bronkhorstspruit-landdroshof uitgestel. Die Liebenbergs bly in aanhouding, terwyl die ander beskuldigdes op borg vrygelaat is. Meer aanklagte is in die saak bygevoeg. Lumka Mahanjana, woordvoerder vir die NVG, sĂȘ Liebenberg het met die vorige verskyning borg laat vaar. … Continue reading Liebenbergs sit steeds, die res op borg vrygelaat
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed