WES-KAAP. – Die saak teen Johannes Hendrik Jacobs en Gert Johannes Bezuidenhout, verdagtes in die moord op Mark Lifman, is Dinsdag in die George-landdroshof uitgestel. Mark Lifman is Sondag in die parkeerarea van die Garden Route Mall in George doodgeskiet. Eric Ntabazalila sĂȘ die saak is vir borginligting en borgaansoek tot 13 November uitgestel. Lees … Continue reading Lifman-moordsaak uitgestel
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed