WES-KAAP. – Die saak teen Johannes Hendrik Jacobs en Gert Johannes Bezuidenhout, verdagtes in die moord op Mark Lifman, is Dinsdag in die George-landdroshof uitgestel. Mark Lifman is Sondag in die parkeerarea van die Garden Route Mall in George doodgeskiet.
Eric Ntabazalila sê die saak is vir borginligting en borgaansoek tot 13 November uitgestel.
Lees meer hier onder:





