Liggaam gevind – vermoedelik dié van Reuben Marsberg
LIMPOPO. – Die liggaam van ’n man is in Makhado gevind, maar kan weens die gevorderde stadium van ontbinding nie positief geïdentifiseer word nie. Dit is vermoedelik die liggaam van Reuben Marsberg. Polisiewoordvoerder, brig. Hlulani Mashaba, sê aan Nuusflits die liggaam is ontdek en dat verdere ontleding nodig is om die identiteit te bevestig. Mike … Continue reading Liggaam gevind – vermoedelik dié van Reuben Marsberg
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed