Liggaamsdele van bejaarde vrou in plastiekemmers aangetref
LIMPOPO. – Liggaamsdele van ‘n 87-jarige vrou is Saterdag, omstreeks 15:00 deur die polisie in plastiekemmers in haar huis in Sebora aangetref. Kol. Malesela Ledwaba, provinsiale polisiewoordvoerder, sê in ‘n verklaring aan Nuusflits die Mashashane-polisiekantoor buite Polokwane in die Capricorn-distrik het die oorledene se seun (40) na aanleiding van die wrede moord in hegtenis geneem. … Continue reading Liggaamsdele van bejaarde vrou in plastiekemmers aangetref
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed