Liggame by lykshuis gesteel

NOORD-KAAP. – Die oorskot van twee mans en ‘n babameisie is Maandag omstreeks 01:30 uit ‘n private lykshuis op Kuruman gesteel. Lt.kol. Sergio Kock sĂȘ na bewering het twee mans die veiligheidswag by die lykshuis oorrompel en aangerand. Hy is glo vasgebind en geblinddoek, waarna die verdagtes met die drie liggame van die toneel gevlug … Continue reading Liggame by lykshuis gesteel