Lomas se borgaansoek in R1.4 bn.-korrupsiesaak vandag deur staat teengestaan

GAUTENG. – Michael Harry Lomas se aansoek om borg in ‘n Eskom-korrupsiesaak sal vandag weer in die Johannesburg-hooggeregshof aangehoor word. Die staat beplan om die aansoek teen te staan. Henry Mamothame, woordvoerder vir die NVG, sĂȘ die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie (Idac) se regsverteenwoordiger het dit op rekord geplaas dat die borgaansoek geopponeer sal word en … Continue reading Lomas se borgaansoek in R1.4 bn.-korrupsiesaak vandag deur staat teengestaan