Louis Liebenberg, sy Dezzi en 6 ander slaap agter tralies
GAUTENG. – Louis Liebenberg en sy vrou Dezzi is Dinsdagaand kort voor 20:00 in ‘n restaurant by die Benoni Country Club aan die Oos-Rand in hegtenis geneem. Mike Bolhuis van Specialised Security Services en die polisie het die arrestasies bevestig. Kol. Philani Nkwalase van die Valke sĂȘ agt persone is op beweringe van ‘n diamant-belegging-bedrogspul … Continue reading Louis Liebenberg, sy Dezzi en 6 ander slaap agter tralies
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed