Polisie-generaal in hegtenis oor beweerde seksuele misdrywe
GAUTENG. – ’n 59-jarige senior polisiebeampte wat die rang van luitenant-generaal beklee, is Maandag op aanklagte wat verband hou met seksuele misdrywe in hegtenis geneem. Hy word daarvan beskuldig dat hy tussen Julie en Augustus ’n 16-jarige meisie seksueel voorberei het en in Mei ’n 18-jarige vrou by ’n hotel in Sandton verkrag het. Hy … Continue reading Polisie-generaal in hegtenis oor beweerde seksuele misdrywe
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed