LUR sal vandag sê oor leerlingvervoer in Gauteng

Nuusflits, Uitgawe 2,173, Tuesday 10 February 2026 GAUTENG. – Matome Chiloane, LUR vir die Gautengse onderwysdepartement (GDE), hou vandag ’n vergadering met diensverskaffers van leerlingvervoer om ’n weg vorentoe te bepaal en die hindernisse tussen die departement en verskaffers op te los. Die vergadering volg op probleme in die GDE-leerlingvervoerprogram, wat op 2 Februarie 2026 … Continue reading LUR sal vandag sê oor leerlingvervoer in Gauteng