LUR vir gesondheid besoek ma van drieling

LIMPOPO. – Dieketseng Mashego, die LUR vir gesondheid in Limpopo, het Donderdag die Letaba-hospitaal besoek waar ‘n vrou (33) van Dzumeri op 22 April aan ‘n drieling – twee dogters en ‘n seun – geboorte geskenk het. Percy Moagi, LUR-woordvoerder sĂȘ, dr. Sithole en sy mediese span is met die susesvolle geboorte gelukgewens. Sy het … Continue reading LUR vir gesondheid besoek ma van drieling