Ma bly in aanhouding ná seuns glo vergiftig is

LIMPOPO. – Thelma Siphugu Ntanganedzeni (27) het Vrydag in die Tshilwavhusiku-landdroshof verskyn nadat sy in hegtenis geneem is in verband met die dood van haar twee seuns. Die 6- en 8-jarige is vermoedelik vergiftig. Sy bly in aanhouding terwyl die saak vir verdere ondersoek en borgtogaansoek tot 12 Junie uitgestel is. Volgens polisiewoordvoerder, kol. Malesela … Continue reading Ma bly in aanhouding ná seuns glo vergiftig is