Ma en medebeskuldigde bly in aanhouding nadat kleuter in video rook

GAUTENG. – Die ma van ’n seun (4) en drie ander beskuldigdes het op aanklag van kindermishandeling en poging tot moord in die Johannesburg-landdroshof verskyn en bly tot hulle volgende hofverskying op 4 Augustus in aanhouding. Phindi Mjonondwane, NVG-woordvoerder, sê in ‘n verklaring in ‘n video wat die rondte doen, rook die kind ‘n onbekende … Continue reading Ma en medebeskuldigde bly in aanhouding nadat kleuter in video rook