Ma gevonnis wat nie skoolfonds kon betaal nie en kinders vergiftig

GAUTENG. – ‘n Ma (40) van Dunottar is agt jaar tronkstraf vir die moord en poging tot moord op haar kinders in die Pretoria-hooggeregshof wat in Benoni sit, opgelê. Die vonnis is vir vyf jaar opgeskort op voorwaarde dat sy nie weer aan moord skuldig bevind word nie. Lumka Mahanjana, woordvoerder vir die NVG, sê … Continue reading Ma gevonnis wat nie skoolfonds kon betaal nie en kinders vergiftig