Ma op aanklagte van poging tot moord en kinderverwaarlosing in hof

NOORDWES. – ’n Ma (47) het Dinsdag op aanklagte in die Molopo-landdroshof in Mmabatho verskyn, nadat sy glo suur in haar tienerdogter (14) se gesig gegooi het. Kol. Adéle Myburgh sê die saak is eers tot Woensdag en daarna tot Dinsdag 6 Mei vir ‘n formele borgtogaansoek uitgestel. Die beskuldigde se hofverskyning spruit uit ’n … Continue reading Ma op aanklagte van poging tot moord en kinderverwaarlosing in hof