Ma se borgtogaansoek in seun se moordsaak geweier

GAUTENG. – Tiffany Nicole Meek (31), die ma wat daarvan aangekla word dat sy Jayden-Lee Meek (11), haar seun, vermoor het, is deur die Roodepoort-landdroshof borgtog geweier. Die hof het beslis dat dit nie in die belang van geregtigheid is om haar op borgtog vry te laat nie. Volgens Phindi Mjonondwane, die NVG se streekwoordvoerder, … Continue reading Ma se borgtogaansoek in seun se moordsaak geweier