Ma van omstrede Mej. Nigerië steeds in Pollsmoor

WES-KAAP. – Anabela Rungo, Chidimma Adetshina se ma, is steeds in Pollsmoor-gevangenis in aanhouding nadat sy verlede Saterdag gearresteer is. Adetshina het in 2024 aan Mej. SA deelgeneem en onttrek toe Rungo se nasionaliteit bevraagteken is, waarna sy as Mej. Nigerië gekroon is. Eric Ntabazalila, woordvoerder vir die NVG, sê die saak teen Rungo is … Continue reading Ma van omstrede Mej. Nigerië steeds in Pollsmoor