Ma wat glo 2-jarige verkoop, laat vaar borg

GAUTENG. – Die vrou (32) van Vanderbijlpark wat daarvan beskuldig word dat sy haar 2-jarige seun verkoop het, het haar borgaansoek in ‘n saak van mensehandel en sameswering tot roof in die hof laat vaar. Lumka Mahanjana, woordvoerder vir die NVG, sĂȘ die ma het na bewering haar seun op 10 November verkoop en op … Continue reading Ma wat glo 2-jarige verkoop, laat vaar borg