Ma wat ‘kleuter verkoop’ borg geweier
GAUTENG. – ‘n Ma (32) wat glo haar kleuterseun (2) verkoop het, het op aanklagte van mensehandel en sameswering van roof en regsverydeling in die Vanderbijlpark-landroshof voorgekom, waar haar aansoek vir borg geweier is. Daar word nog na die vermiste kleuter gesoek. Lumka Mahanjana, woordvoerder vir die NVG, sĂȘ die beskuldigde het glo op 10 … Continue reading Ma wat ‘kleuter verkoop’ borg geweier
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed