Madlanga-kommissie verdaag omdat lt.genl. Khumalo siek voel
GAUTENG. – Die Madlanga-kommissie is vir die dag verdaag, omdat lt.genl. Dumisani Khumalo, die afdelingskommissaris vir misdaadinligting, ongesteld is en mediese sorg ontvang. Brig. Athlenda Mathe, nasionale polisiewoordvoerder, sĂȘ in ‘n verklaring volgens genl. Fannie Masemola, die nasionale kommissaris van die polisie, het Khumalo siek gevoel toe hy by die Brigitte Mabandla Justice College, ‘n … Continue reading Madlanga-kommissie verdaag omdat lt.genl. Khumalo siek voel
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed