Mahne-plaasmoord – 1 verdagte in aanhouding, nog 1 gesoek

LIMPOPO. – At Mahne (77) het Saterdagaand sy lewe tydens ‘n aanval op die plaas Cosmopolite, in Baltimore, verloor. Sy vrou, Pietro, is met beserings in die Ellisras-hospitaal opgeneem. ‘n Werker van die plaas is as verdagte in hegtenis geneem en word glo positief met die misdaad verbind. ’n Tweede verdagte, wie se identiteit reeds … Continue reading Mahne-plaasmoord – 1 verdagte in aanhouding, nog 1 gesoek