E-taxibestuurder glo ontvoer en verkrag
Nuusflits, Uitgawe 2,388, Sunday 13 September 2026 WES-KAAP. – ’n 25-jarige e-taxibestuurder is na bewering Saterdag deur twee vroue en drie mans ontvoer en verkrag. Die Steenberg-polisie het die man opgespoor en die verdagtes in hegtenis geneem. Volgens die polisie het die slagoffer se broer gesê die verdagtes het R4 000 vir die slagoffer se … Continue reading E-taxibestuurder glo ontvoer en verkrag
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed