Man deur olifant by wildreservaat in Mosselbaai doodgetrap
WES-KAAP. – FC Conradie (39) is Dinsdag by Gondwana- privaat wildreservaat in Mosselbaai deur ‘n olifant doodgetrap. Die Kwanonqaba-polisie het ’n geregtelike doodsondersoek geopen. Conradie is die uitvoerende hoof en mede-eienaar van die reservaat. Sers. Christopher Spies, polisiewoordvoerder, sê aan Nuusflits volgens beskikbare inligting is nooddienste omstreeks 08:00 na die toneel ontbied. Die man is … Continue reading Man deur olifant by wildreservaat in Mosselbaai doodgetrap
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed