Man deur polisie doodgeskiet – maak kort vantevore sosialemediaplasing

WES-KAAP. – Cornelius van Dalen, die 40-jarige man wat Dinsdag tydens ’n gewapende konfrontasie met die polisie in Robertson doodgeskiet is, het kort voor die skietery ’n plasing op Facebook gemaak. Hy het daarin beweer het dat korrupte polisiebeamptes en bendes hom probeer vermoor. Van Dalen het Sondag 16 Augustus op die Facebook-blad Boland Dorpe … Continue reading Man deur polisie doodgeskiet – maak kort vantevore sosialemediaplasing