Man ernstig beseer toe pitbulls hom in Westville byt

Nuusflits, Uitgawe 2,454, Wednesday 18 November 2026 KWAZULU-NATAL. – ’n Man, vermoedelik in sy vyftigs, is ernstig beseer toe pitbulls hom kort ná 07:00 in Koningkramerweg in Westville gebyt het. Garrith Jamieson van ALS Paramedics sê verskeie veiligheidsbeamptes was reeds aanwesig toe paramedici op die toneel opdaag. Die man het ernstige beserings oor sy hele … Continue reading Man ernstig beseer toe pitbulls hom in Westville byt