Man ernstig gewond in skietvoorval tydens beweerde inbraak

NOORDWES. – ’n Man is Sondagoggend vroeg ernstig gewond tydens ’n skietvoorval, met ‘n beweerde huisinbraak by ‘n woonlandgoed in Hartbeespoortdam. Die man het glo probeer om sy kleinkind tydens die voorval te beskerm, toe hy gewond is. Hartbeespoort Emergency Medical Service (H.E.M.S.) sê dié diens se paramedici is na die toneel ontbied, waar hulle … Continue reading Man ernstig gewond in skietvoorval tydens beweerde inbraak