Man in hegtenis ná kunstenaar se dood in Riebeek-Wes
Nuusflits, Uitgawe 2,460, Tuesday 24 November 2026 WES-KAAP. – ’n Man (32) is in hegtenis geneem nadat die plaaslike kunstenaar, Tamlin Blake (51), Sondagmiddag by haar huis in Kerkstraat, Riebeek-Wes, dood onder ‘n bebloede mat aangetref is. Sy is glo met ‘n skerp voorwerp oor die kop geslaan. Huldeblyke stroom vir die geliefde kunstenaar in. … Continue reading Man in hegtenis ná kunstenaar se dood in Riebeek-Wes
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed