Man in hof oor vermiste dwelms van Valke

KWAZULU-NATAL. – Lucas Legabe (49) verskyn vandag (Dinsdag) in die hof in Port Shepstone vir ‘n formele borgtogaansoek in verband met dwelms wat uit die Valke se wettige bewaring gesteel is. Kol. Katlego Mogale, Valke-woordvoerder, sê Legabe is Maandag in hegtenis geneem ná ’n intensiewe ondersoek deur die Valke se ondersoekdirektoraat vir ernstige georganiseerde misdaad … Continue reading Man in hof oor vermiste dwelms van Valke