Man sterf tydens skietery by hof

WES-KAAP. – Een persoon het gesterf toe ‘n skietery vroeër buite die Wynberg-landdroshof uitgebreek het. Yusuf Abramjee, van Crime Watch, sê verdagtes het uit ‘n wit Toyota Quantum-bussie gespring en lukraak geskiet. Die oorledene is getref en het aan sy beserings gesterf. Abramjee sê die motief kan moontlik bendeverwant wees. Sers. Wesley Twigg sê aan … Continue reading Man sterf tydens skietery by hof