Man sterf, vrou vasgebind in grusame plaasaanval buite Parys
VRYSTAAT – ’n Man (57) is dood en sy 61-jarige vrou ernstig getraumatiseer ná ’n gewelddadige plaasaanval op die plaas Môrelig buite Parys, omstreeks middernag op 10 Januarie. Volgens kapt. Loraine Earle, polisiewoordvoerder, het die egpaar na bewering geslaap toe twee mans in oorpakke hul woning binnegedring en hulle oorval het. Die aanvallers het die … Continue reading Man sterf, vrou vasgebind in grusame plaasaanval buite Parys
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed