Man vir knopkieriemoorde op pa, ma en suster in hof

NOORDWES. – Olebogeng Kale (33) het vandag op aanklagte van die moord op gesinslede in die Kgomotso- periodieke hof verskyn. Hy bly in aanhouding tot die saak weer op 25 November voorkom. Kol. Adéle Myburgh sê die gesin het Vrydagaand na bewering om ‘n koffietafel gesit toe die verdagte glo ingekom en Mosimanegape Kale (74), … Continue reading Man vir knopkieriemoorde op pa, ma en suster in hof