Man vir ‘rasopmerkings’ op sosiale media hof toe
WES-KAAP. – ‘n Man (50) gaan vandag op aanklagte van crimen injuria en kubermisdaad in die Kaapstad-landdroshof verskyn na hy glo neerhalende opmerkings in ‘n video op sosiale media teen swart mense gemaak het. Brig. Novela Potelwa sĂȘ in ‘n verklaring die video is op sosiale media versprei. Die Wes-Kaap se handelsmisdaadeenheid het ‘n klagte … Continue reading Man vir ‘rasopmerkings’ op sosiale media hof toe
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed