Man wat glo 2-jarige verkrag in hof

Nuusflits, Uitgawe 1,807, Sunday 9 February 2025 MPUMALANGA. – ‘n Man (26) het Vrydag in die Chief Albert Luthuli-landdroshof verskyn nadat hy glo ‘n kleutermeisie (2) in ‘n ou verlate huis in Nhlazatshe, naby Elukwatini, ingelok en verkrag het. Lt. kol. Jabu Ndubane sĂȘ die kleuter was glo onderweg snoepwinkel toe, toe die misdaad gepleeg … Continue reading Man wat glo 2-jarige verkrag in hof