Mapisa-Nqakula se aansoek om ontslag van die hand gewys

GAUTENG. – Nosiviwe Mapisa-Nqakula se aansoek ingevolge Artikel 174 van die Strafproseswet om op 12 aanklagte van korrupsie en een aanklag van geldwassery ontslaan te word, is van die hand gewys. Sy was die voormalige speaker van die Nasionale Vergadering en het die pos tot 3 April 2024 beklee, waarna sy bedank het. Henry Mamothame, … Continue reading Mapisa-Nqakula se aansoek om ontslag van die hand gewys