Matlala ontken hegte verhouding met Sibiya voor Madlanga-kommissie

GAUTENG. – Vusimuzi “Cat” Matlala het sy verhouding met die geskorste adjunk- nasionale polisiekommissaris, luitenant-generaal Shadrack Sibiya, tydens sy getuienis voor die Madlanga-kommissie probeer afmaak as dié van bloot ’n kennis. Matlala het Maandag voor die kommissie in Pretoria verskyn, waar getuienisleier Mahlape Sello SC hom uitgevra het oor die aard van sy verhouding met … Continue reading Matlala ontken hegte verhouding met Sibiya voor Madlanga-kommissie