Mbalula gaan teregstaan vir crimen injuria ná uitlatings oor voormalige Bergview-hoof

Nuusflits, Uitgawe 2,397, Tuesday 22 September 2026 OOS-KAAP. – Fikile Mbalula, die ANC se sekretaris-generaal, sal strafregtelik vervolg word op ’n aanklag van crimen injuria oor openbare uitlatings teen Jaco Pieterse, voormalige hoof van Bergview College in Matatiele. Die besluit volg op ’n strafregtelike klag wat Pieterse met die hulp van AfriForum se privaatvervolgingseenheid gelê … Continue reading Mbalula gaan teregstaan vir crimen injuria ná uitlatings oor voormalige Bergview-hoof