Mbense-moordsaak – Opod verwelkom stappe teen polisiebeamptes
GAUTENG. – Opod verwelkom die instel van dissiplinêre stappe teen twee polisiebeamptes wat glo verbind word aan die moord op 22 April 2022 op Emmanuel Mbense, wat van roof op 14 April 2022 in Boksburg verdink was. Sy liggaam is na bewering in opdrag van EMPD-beamptes in ‘n Germiston-dam gestort. Altesaam vier polisiebeamptes, drie Ekurhuleni-metropolisiebeamptes … Continue reading Mbense-moordsaak – Opod verwelkom stappe teen polisiebeamptes
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed