Mchunu op betaalde verlof en kommissie van ondersoek ingestel
GAUTENG. – Senzo Mchunu, die polisieminister, is op verpligte betaalde verlof geplaas en ‘n geregtelike kommissie van ondersoek onder leiding van die waarnemende adjunkhoofregter Mbuyiseli Madlanga is ingestel ná die beweringe wat ‘n week gelede deur lt.genl. Nhlanhla Mkhwanazi op ‘n mediakonferensie gemaak is. President Cyril Ramaphosa het Sondagaand die land hieroor toegespreek. Mkhwanazi het … Continue reading Mchunu op betaalde verlof en kommissie van ondersoek ingestel
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed