McKenzie keur 21 naamsveranderinge goed
Gayton McKenzie, die minster van sport, kuns en kultuur, het 21 geografiese naamsveranderinge en naamregistrasies in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal goedgekeur. Die besluit volg op aanbevelings van die Suid-Afrikaanse Raad vir Geografiese Name (SAGNC). Hierdie naamsveranderinge sluit Graaff‑Reinet na “Robert Sobukwe Town” en Oos-Londen na “KuGompo City” in. Volgens die departement is die stap deel … Continue reading McKenzie keur 21 naamsveranderinge goed
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed