Medelye stroom in ná bekendes in musiekbedryf in ongeluk sterf
Medelye stroom in ná ’n noodlottige motorongeluk in Nelspruit (Mbombela) waarin die bekende musiekpromotor Mara van der Bergh en haar jarelange assistent, Samantha Fuller, oorlede is. Country-legende Tommy Dell, wat ook in die voertuig was, is in die hoësorgeenheid van ’n privaat hospitaal in Mbombela opgeneem. Sy toestand word as kritiek beskryf. Volgens Ignaz Streicher, … Continue reading Medelye stroom in ná bekendes in musiekbedryf in ongeluk sterf
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed