Meer aanklagte teen Ethopiërs na beweerde mensehandel
GAUTENG. – Drie Ethiopiese burgers, wat Donderdag op aanklagte van mensehandel in Sandringham gearresteer is, sal nou deur addisionele aanklagte in die gesig gestaar word. Kol. Philani Nkwalase, woordvoerder vir die Valke, sê die drie beskuldigdes sal ook op aanklagte van ontvoering, afpersing, oortreding van die immigrasiewet en smokkelary teregstaan. Die verdagtes is ná ‘n … Continue reading Meer aanklagte teen Ethopiërs na beweerde mensehandel
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed